Kimiko Glenn

Kimiko Glenn
Geboortenaam Kimiko Elizabeth Glenn
Geboorte 27 Junie 1989 (1989-06-27)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2008–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kimiko Glenn (gebore 27 Junie 1989) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hair Brained (2013) en Nerve (2016), en in die televisiereekse Orange Is the New Black (2013) en DuckTales (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy